Alles wat u benodig vir die kantoor

LibreOffice is 'n gratis kantoor suite wat gepak is met alles wat u benodig om dokumente, spreitabelle en voorleggings te skep. Versoenbaar met Microsoft Office lĂȘer formate gee u al die kenmerke wat u benodig, sonder die prys etiket.